Nooi jou vriendinne, dra iets khaki en kom geniet die Willem Botha-grimeringsmeesterklas saam ons oor 'n glasie gin en iets te ete tydens die 2022 NLU Agribraai.
Kaartjies sluit naweektoegang (N$150-) vir die NLU Agribraai in!
N$450- per persoon
of
N$3500- vir 'n tafel van 8(agt)
Uhlenhorst Farmers Association
Bank Windhoek
Takkode: 481-972
Rek nommer: 8017552280
Verwysing: WB-(u naam en van)
Copyright © 2022 NLU AGRIBRAAI - All Rights Reserved.
Powered by GoDaddy